Chanette Paul
 
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK

BROKKIES & NUUS


Picture
2007
Dreunkrans in Hermanus
Picture
2007 
Hermanus-launch of Springgety
Picture
2006
My mom, Ina Meyer
Picture
1996
Perskor-prize for Best Romantic Fiction

2009

Boheem en Sophia Kapp se Die ooreenkoms is gelyktydig bekendgestel by drie heerlike geleenthede, naamlik Exclusive Books in Centurion, en Waverley Biblioteek albei in Pretoria asook by Protea Boekwinkel in Potchefstroom. By al drie was prof. Hans du Plessis die fasiliteerder. Lees meer hieroor by:
Boekbekendstelling-blues
Picture
Picture
Picture
Picture

2007

Op Dreunkrans in Hermanus.  Springklip is natuurlik heelwat hoër, gevaarliker en moeiliker bereikbaar en Kruisbaai se see is baie stormagtiger, maar Dreunkrans en sekere plekke langs Hermanus se bekende “Cliff Path” het as inspirasie gedien.

2007

Boeke word geteken by die bekendstelling van Springgety by The Book Cottage te Hermanus.

2006

My ma, Ina Meyer, was en is steeds   inspirasie vir my as skrywer, as vrou en as mens. Hier is ek en Moeder op pad na die bekendstelling van die Davel-reeks by Van Brakelstoor tussen Stanford en Caledon.  Die foto is voor my huis geneem.  Ons moes almal hoede dra.

2003

Die eerste Manuskripfabriek. Ek en die deelnemers op die rivierboot, diePlatanna, besig om oor skryfaspekte soos ruimte, fokalisering en dies meer te praat.  Ja, regtig.  Kloksgewys van die middel af:  Chanette Paul, Kristel Loots, Mêrie Scheepers (Annie Mouton), Dirna Ackerman en Wilna Adriaanse.

1996

Ek ontvang die Perskor-prys vir die beste romantiese fiksie vir my debuutromanse,Maalstroom van ekstase.  Dit was omtrént ʼn glansgeleentheid.  Die prys is oorhandig deur Alex, die held op die omslag.  ʼn Blote handskud was natuurlik buite die kwessie.

Picture
TUIS | BIOGRAFIE | BROKKIES & NUUS | BOEKE | ONDERHOUDE & MEDIA | KONTAK | BLOG
Website by TILT INTERACTIVE 2017