Chanette Paul
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK

​Jo & Sue


Picture
Om Casper se erfgenaam te wees, is nie vir sissies nie.

Die mense van Maanschijnbaai sit behoorlik regop toe hierdie vier Calitz-vroue die kusdorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar.

Die Cadillac is egter nie al wat hulle geërf het nie, en dis by die ander erflating waar die knoop lê. Die meeste Maanschijnbaaiers glo Casper se kasarm moet platgeslaan word, maar vir die Calitze kan dit dalk net uitkoms bied. 

As hulle die kasarm leefbaar kan maak, kan Casper se nalatenskap hulle in staat stel om van die onlangse verlede te vlug. Jo kan probeer om ʼn verhouding wat haar in geldelike en emosionele nood gelaat het te verwerk. Sue kan ontsnap van haar eks-lovers wat sy deesdae om elke hoek en draai raakloop. Nan kan oor die skok kom dat sy na dertig jaar afgelê is van haar werk. En Jeannie kan probeer wegkom van die houvas wat ʼn geloofsgroep op haar het.

Maar op Maanschijnbaai haal die verre verlede hulle juis in. Want daar is iemand wat reken Casper se erfenis kom die Calitz-slette nie toe nie. 

Maanschijnbaai – Jo en Sue is die eerste boek in ʼn tweeluik en word opgevolg deur Maanschijnbaai – Nan en Jeannie.

Voorlesing uit Jo & Sue by SASNEV-geleentheid:

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=6SKdcJBABzg

BESTEL HIER
Picture
TUIS | BIOGRAFIE | BROKKIES & NUUS | BOEKE | ONDERHOUDE & MEDIA | KONTAK | BLOG
Website by TILT INTERACTIVE 2017
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK