Illustration of Mermaid

Chanette Paul

Kontak Chanette Paul

Ek hoor graag van lesers.
Besoek gerus my Blog by Chanette Paul se Blog om veral oor die Gys-boeke saam te gesels.

Ek sal ook sover moontlik probeer om e-briewe te beantwoord. 
e-pos: Stuur 'n e-briefie
Kyk ook gerus onder die afdeling V&A vir antwoorde op vrae wat dikwels gevra word.

Nota:
Ongelukkig kan ek aspirant-skrywers nie van daadwerklike raad bedien nie en ook nie na hulle manuskripte kyk nie. As ek dit sou doen, is ek bevrees sou ek nie genoeg tyd hę om my eie boeke te skryf nie. Die beste raad wat ek kan gee, is om boeke oor skryf te raadpleeg – daar is ʼn magdom beskikbaar, o.m. by Loot en kalahari.net - en as jy ʼn volledige en afgeronde manuskrip gereed het, dit na uitgewers te stuur. Besoek hulle webwerwe vir inligting en kyk veral onder merkers soos ‘manuskrip voorlegging’ en ‘submission guidelines’. Soos die verhoogmense sę: break a leg!