Chanette Paul
 
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK

Meetsnoer


Picture
Meetsnoer deur Chanette Paul
Aantal bladsye: 630
ISBN: 978 0 7993 47234
Verskyningsdatum: Oktober 2010
Uitgewer:  Lapa Uitgewers
 
 
Meetsnoer is die vierde boek in die Gys Niemand-reeks.
Een en twintig uitverkorenes van die Meetsnoer Tempel sal op 20 Oktober 2010 weggeraap word. Dit sal die begin wees van die einddae van die aarde en die verskrikking wat daarmee gepaardgaan.
Voor die wegraping egter kan plaasvind, moet die apokaliptiese sluier gelig word. Profeet Sias moet neerskryf wat aan hom geopenbaar word en dit kan net op die nuwe Eden gebeur.
Toe Raine Quinn Fluisterbos koop, weet sy nie sy ry Sias se heilige taak in die wiele nie, ook nie dat Fluisterbos die nuwe Eden is nie. En nog minder van Flint Fletcher se obsessie oor dié klein stukkie oerbos. Sy kon ook nie voorsien dat een van die Meetsnoer-lidmate die nag van haar aankoms op Fluisterbos vermoor sal word nie.
Raine twyfel of die aarde se einde werklik in sig is, maar besef kort voor lank, haar eie is dalk wel.
Soos in Springgety, Fortuin en Boheem, moet Inspekteur Gys Niemand en Fortuintjie weer hulle speurvernuf inspan, dié keer ondanks teenkanting in eie geledere.
 
 
Resensies en artikels:
Stephanie Nieuwoudt op LitNet oor Meetsnoer:
“Paul slaag daarin om die spanning enduit vol te hou. Sodra jy dink jy het nou agter die kap van die byl gekom oor wie “goed” en wie “sleg” is, wag ’n verrassing en laai die spanning weer op.”
Lees die volledige resensie by http://www.litnet.co.za/meetsnoer-laat-jou-asem-ophou/
J.B. Roux se resensie:
http://blogs.dieburger.com/boekredaksie25/meetsnoer-deur-chanette-paul
Op Crime Beat - Karin Brynard se onderhoud met Chanette oor Meetsnoer:
http://crimebeat.bookslive.co.za/blog/2010/12/06/crime-beat-karin-brynard-praat-met-chanette-paul-oor-haar-nuwe-spanningsroman-meetsnoer/
 
Op die Woordfees saam met Valiant Swart:
http://lapa.bookslive.co.za/blog/2011/03/14/valiant-swart-gesels-met-chanette-paul-oor-meetsnoer-by-us-woordfees/
​

Button Text
Picture
TUIS | BIOGRAFIE | BROKKIES & NUUS | BOEKE | ONDERHOUDE & MEDIA | KONTAK | BLOG
Website by TILT INTERACTIVE 2017