Chanette Paul
 
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK

Offer-tweeluik ​


Die Offer-tweeluik is die storie van Caz Colijn wat haar en haar uitsonderlike dogter, Lilah, se herkoms in België probeer naspoor, maar dis - onder meer - ook die storie van vroue in Afrika, van Afrika geheimenisse en die gevolge van kolonialisme. 
​
In Offerlam moes Caz uitvind sy is deur ander geoffer vir hulle selfsugtige doeleindes. In Offerande moet sy haarself op die altaar lê. ʼn Ma offer immers enigiets op om haar kind te red. Selfs haar lewe.
​
Die twee boeke volg direk op mekaar en moet verkieslik in volgorde gelees word.
Picture
OFFERLAM: Deel 1 van die Offer-tweeluik

​
Die Kongo, 1961: ʼn Man word koelbloedig vermoor en sy geliefde word vir dood agtergelaat.
 
Drie en vyftig jaar later kry Caz Colijn ʼn oproep wat haar kluisenaarsbestaan uit mekaar ruk.

LEES MEER . . .
Picture
​OFFERANDE: Deel 2 van die Offer-tweeluik.​
​
​Soos ʼn boemerang beland die nkísi wat Caz Colijn liefs nooit weer wou sien nie weer by haar in die Overberg. En dis nie al wat weer ʼn opwagting in haar lewe maak of boemerang nie.

LEES MEER . . .

Bestel hier:

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture

​Vir e-boeke:

Picture
Picture
Picture
Picture
TUIS | BIOGRAFIE | BROKKIES & NUUS | BOEKE | ONDERHOUDE & MEDIA | KONTAK | BLOG
Website by TILT INTERACTIVE 2017