Chanette Paul
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK

Romanses


​“Romanses is waar alles vir my as skrywer begin het. Mense dink dis maklik om ʼn liefdesverhaaltjie aanmekaar te slaan, maar glo my, dit is nie. Om emosie op papier tot sy reg te laat kom, is soos Lesley Wainger sê: Like catching lightning in a bottle.
Ek het alles wat ek van skryf weet, geleer uit die skryf van my romanses.”
Daar het altesame agtien van 1995 -2005 verskyn.
​
Die volgende is nog beskikbaar:

Picture
Picture
Picture
Picture

Eendag op ʼn maandag 

Beskikbaar as papierboek en e-boek.

’n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeër romanses.
Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor.
Vlerke vir ’n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry ’n knou toe ’n beroemde sjef haar lewe binnestap.

​Beskikbaar net as e-boeke

Onder seespieël
’n Heruitgawe van twee van Chanette Paul se eerste romanses
Maalstroom van ekstase 
Wanneer doktor Nina Steyn uitvind haar verloofde is ontrou, vlug sy vir ’n naweek Sodwana toe vir ’n skubaduikkursus. Waar Neil Brendan haar instrukteur is en alles is wat sy nie in ’n man wil hê nie. Maar hy maak tóg ongekende gevoelens in haar wakker. 
​
Leerskool van liefde 
Saskia gaan skubaduik in Mosambiek om weg te kom ná haar egskeiding en beland onbepland daar saam met Steph. Sy het geen verweer teen hom nie, maar wat van Vera? Die keuse tussen plig en liefde is nooit maklik nie ... 
 
Porselein van staal
Vermom as ‘n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy’s gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy voorgee om te wees?
 
Op soek na ʼn held
Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie. 
Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n held, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising van Atilla die Hun en die duiwel self. Sy vermoed dat hy haar hipnotiseer! Want hoekom sou sy anders instem om 'n werkaanbod van hom te aanvaar wat heeltemal teen haar beginsels is?


Bestel hier:

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture

Net hier beskikbaar:

Picture
Picture
Picture
Picture
TUIS | BIOGRAFIE | BROKKIES & NUUS | BOEKE | ONDERHOUDE & MEDIA | KONTAK | BLOG
Website by TILT INTERACTIVE 2017
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK