SpanningsromansSelfs sterk, intelligente vroue kan die slagoffers word van emosionele en fisieke mishandeling. In hierdie vier spanningsromans veg vier sulke vroue terug. Hulle wil die juk afgooi wat beheervrate op hul skouers geplaas het en vervulling vind in wie en wat hulle is. Die vraag is of hulle hierdie stryd kan oorleef.
Die boeke kan onafhanklik van mekaar gelees word, maar in Siende Blind, Ewebeeld en Paaiboelie is Jojo Richter met haar flambojante kaftans ʼn belangrike sekondêre karakter. Sy maak ook ʼn vinnige buiging in Raaiselspieël.
|
Bestel hier:
Vir e-boeke:
|