Chanette Paul
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK

WELKOM BY
Chanette Paul SE WEBWERF

Chanette Paul het reeds 32 boeke gepubliseer asook bydraes gemaak tot bundels en verskeie van haar verhale en humorartikels het in tydskrifte verskyn.  Sy eksperimenteer in diĆ© vyftien jaar met verskillende genres terwyl sy die pot aan die kook hou met haar romanses.
SPANNINGSROMANS
MAANSCHIJNBAAI
GYS NIEMAND-REEKS
DAVELTJIES
ROMANSES

Welkom by Chanette Paul se webwerf

Skryf is benewens harde werk en 'n Trojaanse toertjie in selfdissipline, ook 'n magiese ervaring.
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture

OFFERANDE: Deel 2 van die Offer-tweeluik


Picture
Soos ʼn boemerang beland die nkísi wat Caz Colijn liefs nooit weer wou sien nie weer by haar in die Overberg. En dis nie al wat weer ʼn opwagting in haar lewe maak of boemerang nie.

Terwyl Luc DeReu in België probeer uitvind wie Caz se pa is, smee die ekstremistiese insurgentegroep, AALHA, ʼn gewetenlose komplot om die nkísi en die inhoud daarvan op te spoor. Dié keer is Caz egter nie hulle enigste teiken nie en die ekstremiste is nie haar enigste vyand nie.

In Offerlam, deel 1 van die Offer-tweeluik, moes Caz uitvind dat sy deur ander geoffer is vir hulle doeleindes. In Offerande moet sy haarself op die altaar lê. ʼn Ma offer immers enigiets op om haar kind te red. Selfs haar lewe.
 
Oor Offerlam:
Helen Schöer:
Met Offerlam het Paul ’n gróót storie aangepak. Ek wag in spanning vir die tweede deel, Offerande, se ink om droog te word. (Netwerk24)
Riette Rust:    
Chanette Paul stel eenvoudig nie teleur nie. (LitNet)

Picture
Picture



​Nuwe vertalings nou beskikbaar

​www.bol.com 

Opwindende heruitgawes

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture

OFFERLAM: Deel 1 van die Offer-tweeluik


Picture
OFFERLAM – Chanette Paul
ISBN 978-0-7993-7711-8
 
Die Kongo, 1961: ʼn Man word koelbloedig vermoor en sy geliefde word vir dood agtergelaat.
Drie en vyftig jaar later kry Caz Colijn ʼn oproep wat haar kluisenaarsbestaan uit mekaar ruk.
LEES MEER . . .

Offerlam is die eerste boek in ’n tweeluik en word opgevolg deur Offerande.
“Spanning, romantiek en die geheimenis van onsienlike dinge is Chanette Paul se forte. In Offerlam voer sy dit verder na magsug, hebsug en heerssug wat tot in die derde geslag oorgedra word.”  Jeanette Ferreira
Picture
Ook beskikbaar
​ in Nederlands.
Bestel hier:
Picture
Picture
Picture

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
TUIS | BIOGRAFIE | BROKKIES & NUUS | BOEKE | ONDERHOUDE & MEDIA | KONTAK | BLOG
Website by TILT INTERACTIVE 2017
  • TUIS
  • BIOGRAFIE
  • BROKKIES
    • V & A
    • LYS VAN BOEKE
    • PRYSE & BENOEMINGS
  • BOEKE
    • OFFER-TWEELUIK
    • SPANNINGSROMANS >
      • Labirint
      • Siende Blind
      • Raaiselspieël
      • Ewebeeld
      • Paaiboelie
    • MAANSCHIJNBAAI-TWEELUIK X >
      • Jo & Sue
      • Maanschijnbaai: Nan en Jeannie ​
    • GYS NIEMAND-REEKS >
      • Springgety
      • Fortuin
      • Boheem
      • Meetsnoer
      • Dryfhout
    • DIE DAVEL-REEKS >
      • Tamara
      • Willemien
      • Annabella
      • Deborah
      • Isabelle
      • Maryn
      • Fleur
    • ROMANSES
  • NUUS & OPTREDES
    • NUUSBRIEWE >
      • MAART 2017
      • OKTOBER 2016
      • JUNIE 2016
      • NOVEMBER 2015
      • OKTOBER 2015
  • KONTAK